Ek is onwrikbaar pedagoog,
daai ou met te fyn, effe bitter oog.
Die lot weeg swaar,moersswaar,
dog vind my oog onmiddelik self die glips
(die blerrie goed spring sommer van die blad
hier voor my geestesoog, o fok.
Ek is en bly maar pedagoog.

Posted in Uncategorized
Recent Comments