Posted by: izette | March 13, 2010

Men are so

men are so on the wrong page
moe mynie text ie
moe mynie tweet ie
en moe mynie buzz ie
moe mynie skype ie
moe mynie wave ie
en moe mynie mail ie
met jou
dik vingers
druk jy my knoppies
al
twee gelyk
aan en af
jy ruik
na rook
jy dice my
want jy
wil my
onder kry
dink weer ou
gaan koop eers vir jou
vir hierie katjie
‘n handskoen.
Advertisements

Responses

  1. Weer ek met my skawe-kak:

    Ek sou die “moe mynie” omruil met “moenie my”. Nader aan die norm en dis onnodig om onnodig obskuur te wees. Anders ‘n bedonnerde vers.

    ek hou van jou werk, die twee wat ek tot dusver gelees het.

  2. Dis ‘n oulike manier om jou man tge beskryf, maar my man dink weer dis andersom. Goed gedink en prakties uitgevoer. Baie oulik!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: