Posted by: izette | March 25, 2010

Dis al wat jy kry

Dis al wat jy kry

Dissie sweet
in jou nek,vars,
wat my kry
Die warmheid van jou mond
jou hande wat hard vat
wat my kry
die grofgeit van jou ken
wat my skuur
wat my kry
Jy kan maar kom
hienatoe venaand
los net jou attitude
want by my
issit net wat ek jou wil gee
wat jy kry


Responses

  1. Nice. Mag ek bietjie skuur?

    reel 5: “die warm van jou mond”… miskien?
    reel 12: “vanaand” eerder as “venaand”.. die misspelling van “hienatoe” werk nog vir my okay.

    Persoonlik sou ek die hoofletters heeltemal los. Jy sit so half half tussen formeel en informeel. Go all the way, Girl. Which wat is unimportant to some extent. But go all the way.

  2. En hulle sê dis ‘n man se wereld?

    Dankie vir die pos.

    fuzzytoo


Leave a comment

Categories