Posted by: izette | June 25, 2010

Ek het die poem ofgefieks

Thanks Robin. Ek het die poem gerivese soos jy gese het. Ek dink dit maak baie sense. Soos jy weet is die meeste mans maar pathetic. Maar ek dink jys ok. Ek sal die ander poem ook later reivise.

dis al wat jy kry

dissie sweet
in jou nek,vars,
wat my kry
Die warm van jou mond
jou hande wat hard vat
wat my kry
die grofgeit van jou ken
wat my skuur
wat my kry
Jy kan maar kom
hienatoe vanaand
los net jou attitude
want by my
issit net wat ek jou wil gee
wat jy kry
Advertisements

Responses

  1. Baie baie beter. Cool. Jy laat my sommer lekker voel. Ek rek my bek baie maklik en dan voel ek daarna huiwerig oor hoe mense sal reageer.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: