Posted by: Robin Hawkins | June 28, 2010

Willem se vers – ‘n voorsmakie

die wetenskap van dig

is woord wek woord,

suiwer en gestroop

metodies dig

bewoord

Advertisements

Responses

  1. De Waal. Dis nou inderdaad hoe prys. Ek het dit aan Willem deurgevoer. Reaksie: WOW.

  2. Hallo Willem en Robin

    Ek is bly julle het hierdie vers geplaas. Dit is regtig ‘n net vers – op twee maniere: dit is “netjies in sy gestrooptheid en presiese segging, en tweedens ten opsigte van hoe dit ‘n “woordnet” uitgooi wat ‘n ryk verskeidenheid betekenisse raakvang.

    Die aanslag en inhoud herinner my baie aan Van Wyk Louw. Ek dink hy so nie omgegee het om hierdie vers syne te noem nie 🙂

  3. Dig is woord toorkuns.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: