Posted by: Robin Hawkins | July 6, 2010

Die pedagoog, hy wil ‘ie meer.

Die pedagoog, hy wil ‘ie meer.

Kunsbedryf is lastig. Dis koue kos

wat sommer op mens afgedwing word

soos die mes die naelstring sny,

byproduk van nageboorte sonder bloed.

Pedagoog se kind die toor met woord,

sy les moedswillig dog betower

deur mis agter en om die power

leksikon van misverstand.

Advertisements

Responses

  1. EK dag ek het gister gereageer, maar met ons netwerkprobleme hier het die kommentaar verdwyn. Buys, die versie is effe ‘n weggooiding, aangesien ek eintlik ‘n bietjie gatvol is vir verse oor versmaak. Maar sso ek ook dan probeer aandui, het mens dikwels g’n keuse nie. Die idee hier is dat ek my (in my digtermasker) alte dikwels in die een of ander pedagogiese rol plaas, ook onwillekeurig. En dat die las dikwels maar lastig is. Maak dit nou dalk meer sin? Ek glo nie ek wil eintlik met die vers self karring nie.

  2. Hi Robin. Eks ‘n bietjie gepuzzled met hierdie gedig van jou. Dit lytk of die gedig kritiek op pedagogie uitspreek. Die peagoog “toor met worod” en “agteer en om die power leksikon van misverstand”. Maar ek sukkel om al die drade bymekaar te trek en uit te vind wat die pedagoog nou eintlik doen. En ek kan ook nie mooi verstaan hoekom die pedagoog nie “meer wil nie”?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: